Vrystaat Besproeiingsboere Worstel met Fase Ses-Beurtkrag

Loading player...
Vrystaat Landbou het onlangs 'n media verklaring uitgereik wat handel oor Vrystaat-besproeiingsboere wat swaar trek met fase ses-beurtkrag. OFM Agri se Robyn Schutte het met Kempen Nel, besproeiingsboer en bestuurslid van Vrystaat Landbou, gesels oor die impak wat fase ses-beurtkrag op besproeiingsboere het.
18 Feb 2024 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min