Marius Pienaar vertel wat Mthunzi Ntutela al vermag het sedert hul ontmoeting

Loading player...
Marius het Mthunzi na sy plaas genooi, en daarna ’n waardevolle vriendskap en vennootskap gesmee. Marius dien as klankbord vir Mthunzi, wat vir Marius as sy “mentor” beskou.
20 Feb 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min