Vrystaat Landbou stel naspeurbaarheid- en veiligheidstelsel vir vee bekend

Loading player...
Die implementering van ’n effektiewe naspeurbaarheids- en veiligheidstelsel is ’n noodsaaklike stap om die veebedryf te beskerm teen toekomstige risiko's en uitbrake van siektes.
6 Mar 2024 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min