Koalisieregerings bied geleenthede

Loading player...
Leierskap in die graansektor is versigtig optimisties oor Suid-Afrika se komende verkiesings. Graan SA se uitvoerende hoof, Tobias Doyer het tydens 'n media-inligtingsessie by die organisasie se onlangse kongres buite Bothaville gesê dat hy tot dusver nie aanduidings gesien het van probleme wat op die landbousektor afstuur nie.
17 Mar 2024 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min