Optrede teen Mapisa-Nqakula wys hoe diep verrotting in weermag strek - Groenewald

--:--
Die VF Plus verwelkom die optrede van die polisie en die nasionale vervolgingsgesag teen Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), weens bewerings dat sy omgekoop is met “geskenke” van weermag-kontrakteurs terwyl sy minister van verdediging was.
Luister hier na dr. Pieter Groenewald. leier van die VF Plus.
22 Mar Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Sunfield Home kry eerste betaling ná hofstryd

Die Sunfield Home Fortuna, ʼn tehuis vir fisiek en verstandelik gestremde mense in Mpumalanga, het Woensdag vir die eerste keer in 15 jaar ʼn verhoogde subsidiebedrag van die staat ontvang.
3 Jul 1 min