Boer vooruit met tegnologie

Loading player...
Tegnologie kan sorg dat produsente een tree voor bly wanneer dit by veranderende landboutoestande kom. NWK se Johan Bezuidenhout het by TLU SA se onlangse Jongboerkongres vertel hoe die maatskappy tegnologie ingespan het en hoe produsente dieselfde beginsels kan toepas…
24 Mar 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min