TLU SA Jongboer-konferensie ’n groot sukses

Loading player...
Die onlangse Jongboer-konferensie, aangebied deur TLU SA, het ’n opwindende geleentheid gebied vir jong boere om saam te kom, kennis te deel en strategieë te bespreek vir die toekoms van die landboubedryf.
25 Mar 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min