Salmmalva: ‘n Bedreiging vir Suid-Afrika se inheemse plantegroei

Loading player...
Die Salmmalva (in Engels bekend as die Latin Globe allow) is ‘n indringerspesie afkomstig uit Suid-Amerika, wat stadig maar seker die inheemse plantegroei verdring en oorheers.
2 Apr 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min