Opkomende boere op Mier ontvang droogtehulp

--:--
LUR vir CoGHSTA, mnr. Bentley G. Vass en die burgemeester van Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit, rl Michael Segede het saam voer- en kospakkies in Klein Mier uitgedeel. Dié inisiatief is aangespoor deur LUR Vass se vorige besoek aan die gebied in Maart, waar boere hulp gesoek het ná verwoestende veldbrande wat hul oeste in die maande Januarie en Februarie vroeër vanjaar uitgewis het.
14 Apr 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veerkragtige veeproduksie in ‘n veranderende wêreld

Dr Danie Odendaal van die veeartsnetwerk het die noodsaaklikheid van veerkragtigheid en oorlewingsvermoë tydens uitdagende tye beklemtoon, en gesê dat beter dae voorlê as die bedryf die huidige uitdagings kan weerstaan.
5 May 11PM 6 min

Bloemskou 2024 reuse sukses

Verteenwoordigers van die landbousektor het in groot getalle opgeruk by vanjaar se Bloemskou. OFM Agri se Robyn Schutte het met hoof uitvoerende bestuurder van Bloemskou, Elmarie Prinsloo, gesels…
5 May 11PM 1 min

What's in Farmers Weekly – 12 May Edition

The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
2 May 11PM 2 min

Vroeg speen van lammers: deel 2

Johan Gunter gaan voort sy gesprek met John Melville, bestuurder veselverkryging Noord van OVK, oor die vroegspeen van lammers.
2 May 11PM 2 min

Sentraal SA teler beoordeel dorpers in Mexiko

Charl Saunderson van die Nooitgedacht Dorperstoet buite Kenhardt in die Noord-Kaap, is in Mexiko om ‘n dorperskou te beoordeel. Hy gesels met Juan Salas van die nasionale skaap unie.
1 May 11PM 3 min