Ons weet ons moet nie te veel van onself dink nie, maar ons kan nie van onself vergeet nie! Ons moet in geloof groei en ons kan meer doen as wat ons dink, want die Here is by ons. Praat in geloof en doen kragtige dinge.
Johnny Louw deel oor die stryd wat 'n mense moet deur maak om 'n kind van God te wees wat die wereld om jou werklik verander. Die opposisie is soms daar en dit is sterk, maar God gee ons die krag om aan te gaan en die verskil te maak.
Vrugte wat mooi lyk en lekker proe is sag en soet. As mense kan ons heeltemal die teenoorgestelde wees; 'stokkerig' en vol splinters. Ons kan nie uit die kerk of 'n kerk konferensie stap en dan net weer soos die wereld leef nie. Ons moet sagmoedig word and nederig word…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.