Regulasies en Vooruitskatting

Loading player...
Gewasse, vee, vrugte en neute, asook infrastruktuur was die afgelope week in die kwartaaloorsig deur OFM Agri se Robyn Schutte en landbousakekamer se hoofekonoom, Wandile Sihlobo, bespreek. In die laaste episode van die reeks bespreek hulle regeringsregulasies, en Wandile verskaf ook ‘n blik op wat die landbousektor moontlik in die volgende kwartaal kan verwag...
18 Apr 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min