Wees beter voorbereid op veldbrande

Loading player...
Hoe vroeër voorbereiding vir die brandseisoen gedoen kan word, hoe beter. Johan Breytenbach van Mangung Fire Protection Association (MAFPA) vertel hoewel sekere tye van die jaar aan meer brande gekenmerk word, dit baie met omstandighede te doen het.
23 Apr 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min