ToekomsVenster: Die lewe is ’n spel

Loading player...
Jy, ek, ons speel vandag. Moet jouself nie te veel bejammer as jy met die harde werklikheid kennis maak nie. Dis gou vergete. Die spel is heerlik, betekenisvol en lewensverrykend.
22 Apr 2024 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Hoe weet ek?

Hy het voorsiening gemaak deur sy Seun in die volheid van die tyd te stuur sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.
8 Sep 5AM 5 min