Aftel begin na NAMPO Oesdag 2024

Loading player...
Reëlings vorder fluks vir Graan SA se NAMPO Oesdag wat eersdaags op NAMPO Park buite Bothaville plaasvind. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, gesels met Dr Dirk Strydom om meer uit vind.
29 Apr 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min