Theo Rabe gesels oor NWK 115

Loading player...
NWK het op 4 Mei 115 in die landboubedryf gevier. Hoof-uitvoerende beampte, Theo Rabe, wie ook later vanjaar uittree uit sy amp, deel wat hy hoop die maatskappy se nalantskap sal wees asook sy hoop vir die toekoms…
6 May 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min