MPO - goeie nuus vir produsente

Loading player...
Daar is goeie nuus vir melkprodusente. Die Melkprodusente Organisasie se hoof-ekonoom, Bertus van Heerden, vertel daar was in Maart net ‘n twee-persent verandering in koste wat sal deurtrek na die waardeketting…
6 May 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min