Gesondheidsake: Hipertensie - Hartenbos Apteek 08 Mei 2024

--:--
Bianca verduidelik meer oor hoë bloeddruk wat 'n algemene toestand is wat die liggaam se are beïnvloed. As jy hoë bloeddruk het, is die krag van die bloed wat teen die arteriewande druk, deurgaans te hoog. Die hart moet dan harder werk om bloed te pomp. Bloeddruk word gemeet in millimeter kwik (mm Hg).
Oor die algemeen is ‘n normale bloeddruk ongeveer 120/80.
8 May Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Hartenbos Apteek - Oppas vir Kafeïen! 07 Augustus 2024

Kafeïen - byna elk se daaglikse regmakertjie, maar wat is die effek wat kafeïen op die liggaam kan hê, positiewe effekte asook die negatiewe. Wat gebeur met die hart wanneer jy kafeïen inneem? Kafeïen is 'n tipe stimulant, wat beteken dit? Hoe weet mens jy het te veel kafeïen ingekry?…
7 Aug 9 min

Hartenbos Apteek 24 Julie 2024

Vandag gesels Gerda oor Yster en die verwantskap wat dit met Ferritien en Transferritien het. 1. Wat is die belangrike funksies van yster.? 2. Wat is die simptome van yster tekorte? 3. Hoekom is dit belangrik dat ons oor die verwantskap tussen Ferritien en Transferritien moet gesels wanneer ons oor…
24 Jul 12 min

Gesondheidsake - Dyspepsie 03 Julie 2024

Bianca van Hartenbos Apteek vertel meer oor Dyspepsie en beantwoord 'n paar knellende vrae soos: Mens kry soveel ander gastro-esofageale toestande – Hoe onderskei mens? Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor GERD het? Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor IBS het? Daar is soveel verskillende dinge wat dyspepsie…
3 Jul 10 min