UV landbouwetenskappe berei boere vir die toekoms voor
--:--
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met die Universiteit van die Vrystaat se dekaan van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, Prof Paul Oberholster, oor hoe hulle produsente van die toekoms oplei.