
Gesonheidsfokus met The Local Choice Apteek - Atleetvoet
Loading player...
Atleetvoet, medies ook as tinea pedis, is 'n swamdinfeksie wat gewoonlik die vel tussen die tone affekteer. Dit word veroorsaak deur verskeie soorte swamme, hoofsaaklik dié wat floreer in warm, vogtige omgewings soos sokkies en skoene wat natgesweet is.