MNI - Volwasse spanning en die effek daarvan op jou oudag
--:--
Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja Van Wyk produk spesialis by die Medical Nutritional Institute oor spanning, en met 74% van mense wat rapporteer dat hulle nie die vlakke van spanning in hul lewens kan hanteer nie, is bewusmaking en ondersteuning nou belangriker as ooit.