Besproeiingstoestande in Sentraal-SA
--:--
Ná ‘n suksesvolle NAMPO 2024 is dit huiswaarts vir boere. Nou ons is bewus dat die somersaai boere erg geraak word deur die midsomer droogte van Februarie en Maart, maar hoe gaan dit met die besproeiingsektor in Sentraal-Suid-Afrika waar die damme mooi vol is en die riviere die water voorsien? Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen, gee ‘n oorsig.