Ep. 165 Amore Bekker: engele, liefdesverhoudings en ouer word
--:--
Watter rol speel die onsienlike in ons lewe? Raakprater Amore Bekker verduidelik hoe energie ons gesondheid, romantiese verhoudings en ouer word beïnvloed. Sy brei uit oor rigtingwysers op ons pad, respek, genot en lyfstraf, stel haar jongste boek bekend, en verduidelik hoe sy haar beskermengel “inkatrol”.