Eerste stemresultate bekend, maar nog te vroeg om te oordeel

Loading player...
Politieke ontleder en dosent aan die Noordwes-Universiteit, Prof, André Duvenhage is vanoggend by die Onafhanklike Verkiesingskommissie se hoof verkiesingsuitslagsentrum by Gallagher Estate in Midrand, Johannesburg, waar kiesbeamptes reeds sedert gisteraand stemme tel na afloop van Suid-Afrika se 7de demokratiese verkiesing sedert 1994. Prof. Duvenhage bied vir ons ‘n blik op die aanvanklike stemsyfers soos dit besig is om verwerk te word.
29 May 2024 9PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Alec Beckley

Team South Africa's Alec Beckley on the team's readiness.
12 Sep 11PM 1 min

Pietie Norval

SA Davis Cup captain Pietie Norval on the team's preparation.
12 Sep 11PM 1 min