Hoe behoort 'n nuwe regering die landbousektor te raak?
--:--
Die verkiesing is agter die rug en alle fokus is op die uitslag van die verkiesing soos die stemme getel word en op die amptelike telbord verskyn by die verkiesing uitslag sentrum. Hoe berei die landbou sektor voor vir die nuwe regering en hoe raak dit die landbou sektor?Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen, gee ‘n oorsig.