Markgereedheid van lammers en wolpryse

Loading player...
Johan Gunter gesels oudergewoonte op ‘n Vrydag met OVK se John Melville oor die vroegspeen van lammers en hoe om hulle markgereed te kry; en Zinandi Geyer het die nuutste wolpryse.
30 May 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min