Privaatbrandweerdiens beskikbaar in Bloemfontein

Loading player...
Verliese van minstens R36,5 miljard is aangeteken in die meer as 136 600 brande wat vanaf 2020 tot 2022 in Suid-Afrika aangemeld is. AfriForum het vandeesweek sy eerste privaat brandweerdiens in Bloemfontein bekendgestel. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Tarien Cooks, AfriForum se rampbestuurspesialis…
6 Jun 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min