As jy 'n "label" om iemand se nek hang, deur wat jy sê, kan dit groot probleme veroorsaak. Jannie deel wat die negatiewe impak van "labels" kan wees...
3 Jun 2024
Afrikaans
South Africa
Religion & Spirituality · Christianity
Mense wat kla en altyd 'n slagoffer van die lewe is, is soos hout wat net met rook brand. Ons moet soos 'n stuk Kameeldoring hout wees wat warm brand en die rook hout aan die brand steek. Wees die hitte wat ander se lewens aand die brand steek.
Kan jy kalm bly as dinge stresvol raak? Hoe hanteer jy dit as jy frustrasie voel? Dis tyd om frustrasie om kant te stel, en dit te vervang met 'n ander en beter emosie.
Hoeveel huise is 'n slegte ervaring vir die kinders? Ons moet dit omdraai en die huise 'n plek van respek maak. As jou huis 'n plek van bitterheid is, is dit tyd om dinge om te draai.
As jy die blaam kan vat en jammer sê en omverskoning vra, stel jy 'n uitstekende voorbeeld en jy kan vry wees! Leer jou kinders om foute te erken sodat hulle ook vry kan wees en kan groei.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.