Marlene De Villiers van die Abraham Kriel Kinderhuis in Modimolle gesels met Rudolph.
--:--
Kinders van regoor die land word gevestig en versorg in Die Abraham Kriel Kinderhuise. Marlene De Villiers gesels oor hulle doelwitte en behoeftes. Sy deel ook een van vele positiewe verhale uit die Kinderhuis in Nylstroom (Modimolle)