Duik Dane de Waal in Diepe Waters met Charity ?

--:--
Dane de Waal vertolk die rol van Charity, een van die swemmers by die Swart Marlyne. Haar storielyn op hierdie stadium – Charity is laasweek deur Michelle, ‘n talent scout van ‘n ander swemklub (vertolk deur Nadia Beukes) genader. Sy het haar gevra om doelbewus in haar volgende kompetisie te verloor. Michelle is deur Zelda gestuur, wat weer besig is met agterbakse planne. Diepe Waters Man-Don 6:30pm op kykNET 144.
19 Jun 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Melissa Willering is weer op Nêrens, Noord-Kaap Deel II !

Dit was een van die trefferreekse van 2021, en die laaste episode is skaars uitgesaai toe begin kykers al smeek: Vertel asseblief verder aan die storie van die Adendorffs van Nêrens, die familieplaas in die Noord-Kaap. Die eerste episode van Nêrens, Noord-Kaap Deel II is ook op DStv Stream en…
25 Sep 1PM 5 min

Refe Dimbaza was cooking up a storm on Masterchef SA Season 5!

This week, two contestants surprisingly left MasterChef South Africa. Shreya Beekhum from Durban decided to call it quits for personal reasons, and Refe Dimbaza was eliminated at the end of the challenge. Refe was happy with her dish and was incredibly disappointed that the judges thought she produced the least…
18 Sep 1PM 6 min

Melissa de Vries dans al die pad op Skemergrond met Sylvia.

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe…
11 Sep 1PM 7 min

Nazli George kom vertel hoe haar karakter Ragel blom op Skemergrond.

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe…
5 Sep 5AM 18 min