Onderhoud 5: Vroue en hartgesondheid
--:--
In Suid-Afrika word Die Medical Nutritional Institute, of MNI soos hulle bekend staan, beskou as die leiers in die stryd teen die Metaboliese Sindroom. Dit is ‘n kombinasie van toestande wat jou risiko tot diabetes en hartsiektes aansienlik verhoog. Vandag gesels Yolanda met Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI, oor hartgesondheid vir vroue