
Korporatiewe Welstandweek - Beroepsgesondheid & -veiligheid
Loading player...
Vandeesweek bespreek Mid-Morning Magic Welstand in die werkplek OFM Inhousbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Jamie-Lee Basson, beroepsveiligheid en –gesondheidsbestuurder by LabourNet in Bloemfontein. Korporatiewe Welstandweek word aan jou gebring deur LabourNet, wat jou help verseker dat werknemers gesond en veilig huis toe gaan.