Carel Schmahl, sameroeper van die nuut-gestigte FAK Kultuurnetwerk in Polokwane, gesels oor hulle doelstellings en suksesse tot op datum. Hy vertel ook hoe jy by hierdie opwindende inisiatief betrokke kan raak.
Die Wedding & Lifestyle Skattejag in samewerking met Jou Radio, Fairview Hotel, Spa & Golf Resort, en ander betroubare venote, soos Rumi Photography, skop nou af met oor die half miljoen rand se pryse op die spel. Die passievolle eienaar van Rumi Photography, Rume, was by ons in die ateljee…
Joshua en Deane vertel van hulle Gemeenskapsprojek by die plaaslike DBV. Luister hoe hulle met groot enoesiasme en wonderlke samewerking van Polokwane se gemeenskap, baie opknappingswerk by die DBV gedoen het en 'n REUSE skenking van hondekos kon oorhandig.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.