
Hierdie episode van KuberKlets kan jou help om Kuberbedrog te fnuik!
Loading player...
Rocco en Rudolph gesels oor n metode van Kuberbedrog wat baie oortuigend voorkom en talle mense al van baie geld beroof het. Luister waarvoor jy op die uitkyk moet wees...