Luister | Politieke Rapport: Tim en Dawie wonder of die regering dan van Zondo vergeet het
--:--
Dawie Boonzaaier en Tim du Plessis besin oor die politieke stories van die week.
Pres. Cyril Ramaphosa sê die regering maak werk van die aanbevelings van die Zondo-kommissie, maar is daar werklik politieke wil om dié turksvy te hanteer. En moet Gayton McKenzie liefs sy oog op die bal eerder as om immigrasiebeheer toe te pas by skoonheidskompetisies?