Daar word binnekort groot makietie gehou op Fauresmith wanneer die tweede Spoorfees vanjaar vanaf 3 tot 5 Oktober aangebied word op die plattelandse dorpie. Sanger Jacobus Silwer en sy vrou Lizzie, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die propvol program en die dorps…
Sluit aan by die bekende violis Piet Koornhof en die bekroonde pianis Jana Mathee vir 'n voortreflike aand van kamermusiek by die Skool vir Musiek, NWU. Hierdie konsert bring 'n boeiende program van werke deur van die mees innoverende komponiste van die 20ste en 21ste eeue bymekaar. Jana Mathee sluit…
Tenor Albertus Engelbrecht joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about the production ‘Gypsy’ being presented at the Odeion in Bloemfontein on the 18th of September. With Albie van Schalkwyk on piano, they team up to bring you a mix of gypsy and folk music. This promises…
Potchefstroom kan reg maak vir ‘n onvergeetlike ballet wanneer die North West Youth Ballet (NWYB) Swan Lake by die Sanlam Auditiorium aanbied, 11 en 12 September 2025. Artistieke Direkteur en Organiseerder, Antoinette van Staden sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel hoe belangrik hierdie tipe…
In September het jy geleentheid om die Vrystaatse Simfonieorkes oor twee vertonings te sien optree. Pianis Ben Schoeman tree as solis op die 13de en 14de by die Odeion in Bloemfontein. Hy sien vreeslik uit na die geleentheid en natuurlik om die verhoog met ‘n ikoon in sy eie reg,…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.