Vroue in Landbou: Dr. Jane Buys

Loading player...
In Augustus leer OFM Agri uitblinkers in landbou van nader ken. Vandag se bedryfsvertakking is veiligheid. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Dr. Jane Buys van Vrystaat Landbou.
6 Aug 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min