Dit was een van die trefferreekse van 2021, en die laaste episode is skaars uitgesaai toe begin kykers al smeek: Vertel asseblief verder aan die storie van die Adendorffs van Nêrens, die familieplaas in die Noord-Kaap. Die eerste episode van Nêrens, Noord-Kaap Deel II is ook op DStv Stream en…
Deoudoné van der Merwe is Tomi, ’n jong vrou wat alles in haar vermoë sal doen om die aarde te red. Juvan en Tomi is jeugliefdes, maar hoe sterk is hierdie liefde? Waters word Maandae – Donderdag om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai. Dis ook op DStv Stream en…
This week, two contestants surprisingly left MasterChef South Africa. Shreya Beekhum from Durban decided to call it quits for personal reasons, and Refe Dimbaza was eliminated at the end of the challenge. Refe was happy with her dish and was incredibly disappointed that the judges thought she produced the least…
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe…

iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.