Vroue in Landbou: Peritum leiers neem die voortou

Loading player...
Vandag op ons Vroue in Landbou insetsel het ons ‘n dubbeldoor dames. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het by Peritum Agri Institute in Bloemfontein gaan inloer….
15 Aug 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min