The Joyride: Arné Botha verduidelik hoe 2-potstelsel werk

--:--
Die 2-potstelsel is ingestel deur die Wysigingswetsontwerp op Inkomstewette. Deur hierdie stelsel sal burgers toegang hê tot 'n gedeelte van hul aftreefondse. Nico praat met Arné Botha hieroor.
28 Aug 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Die onoorwinlike toelatingsbrief

Die Beijing Universiteit van Chemiese Tegnologie (BUCT) het sy toelatingsbriewe op 'n innoverende koolstofvesel saamgestelde materiaal gedruk wat net 0,2 millimeter dik is, maar so skerp en sterk soos 'n mes.
26 Aug 9AM 2 min