
Art Attack in Klerksdorp terug om die publiek te verras
Loading player...
Lizette Havenga van die B Gallery in Klerksdorp vertel wat die publiek kan verwag tydens vanjaar se Art Attack by Matlosana Mall, 5 en 6 Oktober. Besonderhede kry jy hier: https://www.facebook.com/TheBgalleryonMichael/