
Begrip van die werkinge van SA se twee-pot aftree-stelsel (die eerste deel)
Loading player...
OFM Nuusbestuurder, Morné van Rooyen, skop ons twee-pot aftree-stelsel reeks af deur met Eric Jordaan van Crue Invest te gesels. Dit is die eerste deel van die reeks waar hulle die grondbeginsels van die stelsel bespreek