

Other recent episodes

Gesondheidsake - ☀️ Dalk lê jou volgende voorskrif buite? ☀️ - 28 Oktober 2026
🌿☀️ Dalk lê jou volgende voorskrif buite? Vandag op Gesondheidsake gesels Gerda met Danny oor iets wat verniet en oral om ons beskikbaar is — sonlig, vars lug en tyd buite. 🌞🌳 Hulle praat onder meer oor: 🌤️ hoe buitelig ons gesondheid kan ondersteun 🚶♀️ hoe om meer tyd buite…

🥑Gesondheidsake | Jy is wat jy eet - 07 Oktober 2026
🎙️ JY IS WAT JY EET Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek gesels met Danny oor hoe jou dieet en leefstyl jou gesondheid kan beïnvloed. 🥑 Verwerkte vs regte voeding 💪 Energie, inflammasie en algemene welstand 💊 Aanvullings en ’n gebalanseerde dieet ✅ Klein veranderinge wat ’n groot verskil…

SA NATURAL PRODUCTS | LIVING NATURALLY ACADEMY - 06 Oktober 2026
🌿 BETAALDE INHOUD | LIVING NATURALLY ACADEMY Vandag gesels Danny met Anette Rheeder, koördineerder van die SA Natural Living Academy, oor hul volgende Living Naturally Academy-kursus wat van 10–12 November 2026 by Ilita Lodge, Groot-Brakrivier aangebied word. Die gesprek gaan onder meer oor: 🔹 Wat dié kursus uniek maak 🔹…

🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026
🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…

Gesondheidsake: 🤧nies, jeuk en ’n toe neus – dis weer lentetyd! - 02 September 2026
🌼 lente in die lug… en stuifmeel ook 🤧 Lente is heerlik – totdat die nies, toe neus en jeukerige oë begin! In vandag se Gesondheidsake gesels ons saam met The Local Choice Hartenbos Apteek oor: 🌿 Waarom allergieë in die lente opvlam 🤧 Hoe om jou snellers te herken…
