RUSSEL BOTMAN GESPREKSREEKS: Onderwys in Suid-Afrika:
--:--
Onderwys in Suid-Afrika: Lig aan die einde van die tonnel? Of ’n aankomende trein?
Met selfs politici wat hul kinders na private skole stuur, moet ernstig gekyk word na staats- onderwys. Kan ons nog die skip omdraai, of is die skade selfs erger as dié van 1976?