Poolshoogte
--:--
Met Louise Viljoen, Francis Galloway, Bettina Wyngaard, Marga Stoffer
Poolshoogte, definisie (volgens Verklarende Afrikaanse Woordeboek, Pharos): Die ware
noorde of suide, die hoogte van die pool bokant die horison. Om die poolshoogte te neem,
is om inligting in te win, ’n saak te ondersoek. En wat LitNet se Poolshoogteskrywerskongres
ondersoek het, is die stand van die Afrikaanse letterkunde, 20 jaar ná
demokrasie.