Gesonde gesinne | Sensoriese integrasie en uitbranding by kinders

Loading player...
Kinders wat met sensoriese integrasie sukkel, is ongelukkig ook kandidate vir uitbranding, veral as hulle deurlopend aan oorweldigende sensoriese insette blootgestel word.

Lourindi Nel, ʼn volwasse- en kinderberader, kuier weer in Maroela Media se ateljee, en in die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” gesels sy oor die tekens van uitbranding.
10 Jan Afrikaans South Africa Kids & Family

Other recent episodes

Gesonde gesinne | Veg, vlug of vries? Leer kalm reageer as ouer

Selfbeheersing is aansteeklik; as jy self die voorbeeld kan stel, sal jou kind jou navolg. Hierdie vaardigheid ontwikkel oor tyd deur selfrefleksie, ondersteuning en soms professionele leiding. Lourindi herinner ouers ook dat selfversorging nie ʼn luukse is nie, maar noodsaaklik.
29 Aug 18 min