Estie Schreiber gesels hierdie week oor Bio-Strath 

Loading player...
Wie kan nie een van die mees unieke aanvullings, wat sedert 1961 in meer as 50 lande beskikbaar is, vertrou nie? Bio-Strath het oor 40 wetenskaplike studies wat bewys hoe dit jou gesondheid bevoordeel. Dit is beskikbaar as stroop of tablette by apteke. Vir meer inligting, besoek www.bio-strath.co.za of stuur vir Estie 'n e-pos na info@sanatural.co.za
5 Feb 12AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Estie Schreiber gesels oor die Galblaas!

Estie Schreiber gesels oor die galblaas! Jou lewer en kolon werk saam – hoe pas al drie organe inmekaar? Watter tekens dui daarop dat jou lewer hulp nodig het? Die produk A. Vogel Boldocynara kan ondersteun. Beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting en om alles oor die tekens…
10 Sep 1AM 11 min

Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal

Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal en die positiewe invloed van A.Vogel Molkosan op hierdie stelsel. A.Vogel Molkosan is in 200 en 500ml bottels beskikbaar, oorspronklik of bessie gegeur – kyk gerus in jou plaaslike apteek. Vir meer inligting – besoek gerus die Living Naturally webwerf of stuur jou epos…
3 Sep 12AM 9 min