Net nog enetjie | Suid-Afrika laaste, maar ANC eerste! | Ep. 34

Loading player...
Net nog enetjie | Suid-Afrika laaste, maar ANC eerste! | Ep. 34
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:46 Solidariteit Beweging is terug in die land
  • 10:15 Afkophoenders op die internasionale verhoog
  • 22:52 Hoe hou ons die koffers vol?
  • 26:29 En Suid-Afrika eerste?
11 Mar Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Mnr. Donald speel die (Trump)-tariefkaart | Ep. 49

Die VSA se nuwe tariefkaart is nie bloot ʼn ekonomiese skuif nie – dit is ʼn politieke hefboom. Tariewe word doelbewus gebruik om handelsverhoudinge te heronderhandel op maniere wat beter inpas by Amerika se belange. In Suid-Afrika se Deal or no Deal-episode staan Ramaphosa so verstar soos ʼn bok voor…
31 Jul 35 min

Net nog enetjie | Ramaphosa laat die koppe rol | Ep. 48

Tot dusvêr lyk dit asof die ANC nie beskik oor die vermoë om hulself van binne af te vernuwe nie. Die “S” in hul DNS staan blykbaar nie vir “struggle” nie, maar vir “steel”. Daarom is dit nie genoeg om elke nou en dan die brande te probeer blus terwyl…
22 Jul 23 min