
Ultimate Safaris sê oor NaCC sperdatum
Loading player...
Die besturende direkteur van Ultimate Safaris, Tristan Cowley het gereageer op die uitstel van die sperdatum wat deur die Namibiese Mededingingskommissie het sy sperdatum tot 90 dae verleng is. Die kommissie sê drie bewareas moet hulle eksklusiewe kontrak van 25 jaar met Ultimate Safaris opskort.

