
90 dae: 743 ongelukke, 1 256 beserings en 130 sterftes
Loading player...
Die Motorvoertuig Ongelukkefonds het sy jongste statistieke oor padongelukke vir die afgelope drie maande bekend gemaak. Van dié ongelukke het private voertuie die meerderheid van die ongelukke tussen 1 Januarie en 6 April uitgemaak. Kosmos 94.1 Nuus het met Rosalia Martins-Hausiku, die uitvoerende hoof van die fonds gesels.

