
Kenner sê oor gevare van sianied na storting
Loading player...
Die noodlottige vragmotorongeluk vanoggend het nie net ‘n lewe geëis nie maar, het ‘n siainiedstorting veroorsaak. Sianied is dodelik en het ‘n wesenlike impak op die omgewing en mense. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Riaan Steenkamp, hoof van die fisikadepartement by Unam gesels.

